Higher Purpose
Hawelose Kampe

Ons hou op ‘n gereelde basis kampe vir hawelose mense. Indien U belangstel om betrokke te wees by so ‘n kamp deur hawelose mense te bring, jou self beskikbaar te maak om te kom help op so naweek of te help met die kostes van so kamp of vir meer inligting en wanneer die kampe gehou word kan U ons gerus kontak.


DATES

Weekend Seminars for Men and Women - When can you attend a weekend seminar?


Kontak Johan Bronkhorst 072 735 1082


Supporting Businesses