Higher Purpose
Seuns en Meisies Kampe

Ons hou op ‘n gereelde basis kampe vir seuns en meisies van die ouderdom van 14 tot 19 jaar. Die seuns kampe en meisies kampe word apart aangebied. Indien U belangstel om betrokke te wees by so ‘n kamp deur kinders te bring, jouself beskikbaar te maak om te kom help op so naweek of te help met die kostes van so kamp of vir meer inligting en wanneer die kampe gehou word kan U Johan Bronkhorst kontak.

NB NB ons benodig dringend mense wat ons kan help om met kinderhuise in kontak te kom om vir daardie kinders kampe te kan hou.


DATES

Weekend Seminars for Orphans - When can you attend a weekend seminar?


Kontak Johan Bronkhorst 072 735 1082


Supporting Businesses