parallax background
 

Higher Purpose
Manne- en Vrouekampe

Die mannekampe en vrouekampe is motiverende naweek wegbreek seminare op n widsplaas 35km buite Pretoria en word GRATIS aangebied.

 
Dit sluit 5 fantastiese etes in en n paar lewensveranderende sessies. Al die motiverende sessies is christelik en geestelik gebaseer wat jou selfbeeld, selfwaarde, manier van dink, geloofstelsel, innerlike vrede, blydskap en geluk verhoog en maniere gee om drama, trauma, negatiewe denke en emosies te hanteer en te beheer en te vervang met liefde, vrede, opgewondenheid en positiewe verwagtinge vir jouself en jou toekoms. Die sessies help jou ook om doelgerig te lewe en ook jou geestelike menswees op n nuwe vlak te ’connect’ met God.


 

Datums

Kampe begin Vrydae om 18:30 en eindig Sondae om 12:00 op die volgende datums.
 

Pretoria

  • 31 Mrt-3 Apr 2023 Higher Purpose
  • 5-7 Mei 2023 Higher Purpose
  • 9-11 Jun 2023 Higher Purpose
  • 28-30 Jul 2023 Eksderde
  • 25-27 Aug 2023 Higher Purpose
  • 6-8 Okt 2023 Eksderde
  • 27-29 Okt 2023 Higher Purpose
  • 24-26 Nov 2023 Eksderde

Pretoria

  • 24-26 Mrt 2023 Higher Purpose
  • 28-30 Apr 2023 Higher Purpose
  • 26-28 Mei 2023 Higher Purpose
  • 16-18 Jun 2023 Higher Purpose
  • 21-23 Jul 2023 EKSDERDE
  • 18-20 Aug 2023 Higher Purpose
  • 15-17 Sep 2023 EKSDERDE
  • 20-22 Okt 2023 Higher Purpose
  • 17-19 Nov 2023 EKSDERDE